Excellent site that searches best options for you

Monday, 16 May 2016

2 ooms gaan jag

Twee ooms gaan jag, een voel sy maag is nie lekker en se hy sal moet kak,
Die ander een se ja hy moet self broek los maak.
Hulle besluit om back-to-back te sit, dis leeu-wereld.
Terwyl die twee nog so sit , brul n leeu skielik naby hulle..
Albei vlieg in die naaste boom in , maar die een oom lag so hard dat hy amper uit die boom uit bliksem.
Die ander een vra: wats so fokken snaaks....
"Ek lag want jy't darm moer toe groot geskrik."
"Hoe weet jy ek het so groot geskrik?" vra hy.
"Want jy't MY gat afgevee!"

1 comment:

  1. whahaha this made me laugh out loud and people looking at me like I'm crazy

    ReplyDelete